Schrijf mee!
« »

Fictie

Sinterklaas in Bloemfontein – 3/3

27 november 2019 | 120w | Ewald Hagedorn | 2 |

Toe ons nie meer in Sinterklaas en Kersvader glo nie, het ‘n ander ouer man in ons lewens gekom wat regtig bestaan het. Sonder ‘n vals baard en sonder ‘n rooi pak. ‘n Swart man sonder swart verf op sy gesig. Die terrorislyer Nelson Rolihlahla Mandela.
Volgens oom Johan sou wit mense nie meer seker wees van ons lewens nie. ‘Die swartes sal beslis Hakkerdag hou en die honde in ons tuin staan geen kans teen hul gewere en spiese nie,’ het oom Johan gesê.
Maar hoe anders het dit geblyk. Hakkerdag is gelukkig nie opgeneem nie en Mandela was ’n ware Vader van die Land.
Ons vier die Nelson Mandela-dag op 18 Julie. Baie belangriker as Sinterklaas en Kersvader.

Waarderen en delen

Waardeer je dit stukje van Ewald Hagedorn of juist niet? Geef hieronder een en/of deel het met anderen!

soortgelijke stukjes

2 reacties

Reageren

120
Wees geen muurbloem, laat je mening achter!
Houd het netjes. Je hebt 120 woorden. Huisregels.

Heb je dit stukje ook al gewaardeerd?

Geen zin om de volgende som op te lossen? Log dan in! * De CAPTCHA-code is verlopen, probeer opnieuw.


« »