Schrijf mee!
« »

Fictie

Sinterklaas in Bloemfontein – 1/3

25 november 2019 | 120w | Ewald Hagedorn | 2 |

Uit Nederland het my ouers die tradisie gehandhaaf om op 5 Desember pakketaand te vier. My moeder se oudste broer geklee as Sint Nicolaas en twee van sy plaaswerkers het vir swart Piet gespeel.
In die dae van die apartheidsbeleid was dit glad nie ’n probleem om hierdie negerseuns swart te verf sodat ons hulle nie sou herken nie.
Familie in Holland het gemberbroodkoekies en ander korrels vroegtydig gestuur om die partytjie te voltooi.
Ons het almal die ou Sinterklaas-liedjies gesing wat ons by ons ouers geleer het: Hoor wie is daar, kinders? Sinterklaasje kom net saam met u kneg en Kyk of die stoomboot kom.
In Nederland lyk dit asof swart Piet deesdae roetveegpiet genoem word. Vir swartes verbode?

Waarderen en delen

Waardeer je dit stukje van Ewald Hagedorn of juist niet? Geef hieronder een en/of deel het met anderen!

soortgelijke stukjes

7 reacties

Reageren

120
Wees geen muurbloem, laat je mening achter!
Houd het netjes. Je hebt 120 woorden. Huisregels.

Heb je dit stukje ook al gewaardeerd?

Geen zin om de volgende som op te lossen? Log dan in! * De CAPTCHA-code is verlopen, probeer opnieuw.


« »